Social

Lekker saamkuier by Vastrap Sokkie

Lekker saamkuier by Vastrap Sokkie

Daar is niks so lekker as ‘n sokkie op ‘n Saterdagaand nie! Vra maar vir die sowat 100 Suid-Afrikaners wat onlangs uit Georgia, Tenessee en Kentucky opgeruk het om die Vastrap Sokkie en Boeremark in Mableton GA by te woon.

read more